la bibliothèque numérique de la lecture publique

Close Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid ? van geesbou tot ?n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ?n blaaskans ná ?n uitputtende week ? het nie ?n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ?n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek. Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ?n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie ? die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur ? beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto?s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ?n braaitang ?

Japtrap-braai

QRcode
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid ? van geesbou tot ?n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ?n blaaskans ná ?n uitputtende week ? het nie ?n tweede uitnodiging nodig om familie en vr

Voir toute la description...

Auteur(s): Biller, Hilary

Editeur: Penguin Random House South Africa

Année de Publication: 2012

Nombre de pages: 161

Langue: Afrikaans

ISBN: 978-1-4317-0010-3

eISBN: 978-1-4323-0121-7

Edition: 1

Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid ? van geesbou tot ?n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ?n blaaskans ná ?n uitputtende week ? het nie ?n tweede uitnodiging nodig om familie en vr
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid ? van geesbou tot ?n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ?n blaaskans ná ?n uitputtende week ? het nie ?n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ?n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek. Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ?n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie ? die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur ? beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto?s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ?n braaitang ?

Voir toute la description...

Découvrez aussi...